| |

Afgeneem hieronder Saterdagoggend 29
Julie 2017 is waarskynlik net 'n eenkeer in 'n leeftyd oomblik toe die "Aranos"
vir "Towerkop" moes insleep na Laaiplek toe weens 'n meganiese fout. Gegewe die
feit dat die insleep suksesvol uitgevoer is tydens die uitgaande laaggety in die
Bergriviermonding met 'n sterk stroom daarby, is maar net weereens 'n bewys oor
die kwaliteite en vaardighede waaroor ons trawlkampioen-skippers beskik.
Afgeneem hieronder op Maandag 23
Januarie 2017 vaar "Aranos" die kanaal binne by Stompneusbaai met haar eerste
vrag vis (rooi-oog) van die 2017 pelagiese seisoen.
Afgeneem hieronder op Saterdag 24
September
2016 vaar die "Aranos" uit die Bergrivier.
|
|