| |

Afgeneem hieronder is 'n seleksie van
video grepe van die "Oceana Mercury". Hierdie videogreep is die eerste een ooit
geskep deur Trawler Heritage waar die skuit se dreuning, sowel as die stem van
die skipper, Andries Mouton en musiek in een video gekomponeer is.
|
|