SILVER GALAXY

 



 

Afgeneem hieronder op Maandag 20 Maart 2017 vaar die "Silver Galaxy" rustig uit Houtbaai hawe, toe 'n kanoevaarder besluit dis nou tyd om die 270 ton staalskuit aan te vat...het iemand nie nie dalk 'n "trawl-site" vir 'n bakkieman nie, hierdie kanoevaarder sal homself goed van sy taak kwyt...




Afgeneem hieronder op Maandag 6 Junie 2016 arriveer die "Silver Bounty", "Silver Galaxy" en "Silver Challenger" kort na mekaar in Sandy Point hawe, volgelaai met Ansjovis.