WILDEGANS II

 




Afgeneem hieronder op Donderdag 12 Januarie 2017 verlaat die "Wildegans II" die Gansbaai sleephelling. Vir al die Caterpillar entoesiaste, hierdie een is vir julle! Draai oop die klankstelsels en geniet die kenmerkende dreuning van Caterpillar...